| Modulekode | ANA 123 |
| Kwalifikasie | Voorgraads |
| Fakulteit | Fakulteit Gesondheidswetenskappe |
| Module-inhoud | *Geslote – vereis departementele keuring Die module lei die student in tov anatomiese begrippe soos o.a. liggaamsvlakke, liggaamstreke, asse van beweging, basiese anatomiese terminologieë, ens. Ontwikkelings-anatomie, osteologie, antropometrie, skeletspierstelsel, beenfunksie en klassifikasie, senuwee-innervasie, basiese anatomie van die brein, kardio-respiratoriese stelsel en endokriene sisteem word behandel. ’n Groot deel van die module word gewy aan bewegingsanatomie en die toepassing daarvan. |
| Modulekrediete | 8.00 |
| Programme | |
| Kontaktyd | 2 lesing per week |
| Onderrigtaal | Engels |
| Aanbiedingstydperk | Jaar |
Copyright © University of Pretoria 2025. All rights reserved.
Get Social With Us
Download the UP Mobile App